Welkom by ons Webblad

Besoek gerus ons familie reünie webtuiste

Klik hier

.

 

 He who dwells in the shelter of the Most High will rest in the shadow of the Almighty. I will say of the LORD, 'He is my refuge and my fortress, my God, in whom I trust.' Surely he will save you from the fowler's snare and from the deadly pestilence. He will cover you with his feathers, and under his wings you will find refuge; his faithfulness will be your shield and rampart. You will not fear the terror of night, nor the arrow that flies by day, nor the pestilence that stalks in the darkness, nor the plague that destroys at midday. Psalm 91:1-6 NIV

 
 
  1. JOHANNES 1:12
    Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.
  2. JOHANNES 3:16
    "God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.
  3. JOHANNES 3:18
    Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie; wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie.
  4. JOHANNES 3:36
    Wie in die Seun glo, het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom."

 

 

 

 

  Die Bybel Mooi goed

Make a free website with Yola